Europa Verhaal

Hierdie simboliek en kaarte is deur Johan Rossouw verwerk vanuit die boeke van FH Pretorius. Die doel is om aanvulling te wees tot die verhaal soos opgeteken in bogenoemde boeke. Om dit sinvol te gebruik en verstaan, moet u die verhaal lees en so die kaarte volg. Andersins sal dit onverstaanbaar vir u wees.

Johan vra om te noem, let net asb daarop dat daar foute in kan wees, en dat dit slegs as hulpmiddel dien en nie noodwendig geografies korrek is nie. Laat weet maar as jy foute optel.

Johan is besig met die kaart van die Unie Verhaal en die sal bietjie anders wees. Dit sal in die vorm van n ‘Powerpoint Presentation’ wees, waar die pyle bykom soos die verhaal vorder om dit meer verstaanbaar te maak. Wanneer hy klaar is daarmee, gaan hy hierdie oordoen om ook in daardie formaat te wees.

Ons wens dan vir Johan voorspoed en God’s se├źn toe met hierdie besonderse taak.

Kaart 1

Kaart 2

Kaart 3

Share on Your:

Share on facebook
Facebook
Share on twitter
Twitter
Share on whatsapp
WhatsApp
Share on telegram
Telegram

2 thoughts on “Europa Verhaal”

  1. Dit kan dalk gaaf wees as iemand die visioene in volgorde kan bysit soos in die boeke van oom Frik gegee? Ek beplan dit so met die powerpoint projek om eers die betrokke visioen/e te gee en dan die prentjie.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top